Ek is baie suinig met komplimente – gee dit net aan mense wat dit verdien, veral in hierdie tyd waar goeie en veral vriendelike diens so skaars soos hoendertande is. En jy is een van die uitsonderings!