“Baie dankie Mevrou Nel, waardeur die hulp. Wens daar was meer soos u, regtig.. ten alle tye was u behulpsaam en beskikbaar. Die Here seen u in u werk, by u huis, in die veld en in die stad. Ek sal u en u company promote met elke geleentheid.”