“Beste A
Baie dankie vir jou skrywe. Jou advies is vir my heeltemal gerustellend en baie dankie hiervoor. Ek is dankbaar dat ek destyds met goeie advies uit die kerkkantoor in Windhoek, die keuse uitgeoefen het om my pensioen belange by Benchmark in bewaring te plaas. Ek het groot waardering vir die wyse waarop julle alles bestuur en die vriendelike diens wat ek tot op hede by julle geniet. Groete en ‘n geseënde kerstyd vir die hele personeel by Benchmark!
Ds. CS”