“Voorspoedinge nuwe jaar en mag dit ‘n geseende jaar wees. Ek wil net vir jou baie dankie se vir al die moeite met my ma se geldjies, ek weet nie wat sy sou gedoen het sonder jou hulp nie, ons was al raad op met die bank wat geen antwoorde gehad het nie en net sommer nie terug gekom het na haar toe nie, na 3 maande se gesukkel het jy ons ongelooflik vining gehelp en ons waardeer dit bitterlik baie. Baie dankie weereens en geniet jou daggie.”