Hi B,
Baie dankie vir al die moeite ons waardeer dit opreg. Dis so spesiaal om iemand soos jy te he met wie jy persoonlike kontak kan het.  Dit voel soos ‘n dokters rekening altyd die vrymoedigheid om jou te kontak. Baie dankie daarvoor. Ons sal nog ‘n brief skryf as jy my net ‘n mail adres gee om vir jou baas te se baie dankie vir die wonderlike behandeling by julle.