17 November 2021

"Ek wil net vir jou baie baie dankie se vir die goeie diens wat ek van jou af ontvang het. Ek het regtig lanklaas by enige instansie in Namibië sulke spoedige diens gekry en gevoel ek werk met iemand wat my wil help. Ek wens ek was nader aan Windhoek dat ek nou vir jou n boks chocolates kon koop vir jou diens. Baie Dankie! ”