Hoe sê mens dankie vir ‘n Ina Joone wat alles so presies hanteer en wat altyd vriendelik is? Dankie is ‘n klein woordjie, maar ek sê dit met groot ontsag en dit kom uit my hart – dankie vir alles, Ina! Ek waardeer dit opreg.