Ek wil hiermee net baie dankie sê aan Leande se vlinke deurvoering van my versoek na ‘n Persoon wat my kon assisteer met ‘n versoek wat ek gehad het vandag. Bianca het my baie kort na ek gebel het, terug gebel en gevra waarmee sy my kan help. My versoek is vriendelik en duidelik aan my beantwoord en verduidelik en sy het my absolute vrede gegee met die hele proses wat gaan gebeur aangaande my uitbetaling. Baie dankie.