Baie dankie vir die info. Ek het ook al die aktiewe lede se Fund Credits ge-"check " en stem 100% saam met julle waardes. Ek moet julle hierop komplimenteer, aangesien dit in my ondervinding baie min gebeur dat ons en die administrateur se waardes dadelik so goed ooreenstem.